BYBELBAAK
Die Bybelbaak
BYBELBAAK 1 Die vraag-en-antwoord-WhattsAppBroadcast-groep wat hiermee ‘n aanvang neem, word BYBELBAAK genoem. Die woordjie “vraagbaak” dui enersyds op ‘n boek van vrae en
Is daar uit ‘n Bybelse oogpunt ‘n probleem met tatoeëering?
BYBELBAAK 2 Die oorspronklike woordjie vir ‘tatoeëering’ kom uit die laat 1700’s en is dus nie ‘n Bybelse begrip nie, alhoewel dit ‘n
Is dit Bybels verkeerd om iemand te veras en nie te begrawe nie?
BYBELBAAK 3 Daar bestaan bepaalde oorleweringe rondom hierdie saak wat glad nie Bybels is nie, byvoorbeeld dat verassing ‘n heidense praktyk is. Nêrens
Wat is die verskil tussen Islam en Moslem?
BYBELBAAK 4 Die begrip ‘Islam’ verwys na die geloof en die begrip ‘Moslem’ verwys na die beoefenaars van die geloof. Islam is die
Is daar ‘n onderskeid te maak tussen redding en wedergeboorte?
BYBELBAAK 5 Met die begrip ‘redding’ word verlossing deur die bloed van Jesus Christus bedoel. Dit is aan alle mense beskikbaar, nie soos
Beteken Rom 11:26: “en so sal die hele Israel gered word” dat ALLE Jode gered sal word omdat hulle die uitverkore volk van God is?
BYBELBAAK 6: In hoofstukke 4 en 5 van sy boek Skadu’s van die toekoms posisioneer Rick Joyner veel van wat in die “eindtyd”
In Mark 16:17-18 belowe Jesus sy volgelinge: “En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg”, en dan word onder andere genoem: “op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word”. Hoekom gebeur dit so selde, al bid ‘n mens vir genesing?
BYBELBAAK 7 Met die sondeval van die mens in die paradys het sy gees dormant geword/gesterf (Gen. 3:3). Daarom, soos deur een mens
Het Jesus in die tuin van Getsémane werklik bloed gesweet?
BYBELBAAK 8 Die Ou en Nuwe Vertaling van die Bybel stel dit in Luk. 22:24 dat Jesus se sweet soos bloeddruppels geword het.
Is die doop van babas Skriftuurlik?
BYBELBAAK 9 Om babas te doop is ‘n Rooms-Katolieke gebruik wat deur die Protestantisme oorgeneem is. Dit is geskoei op die dogma dat
Wat presies behels die inseëning van babas?
BYBELBAAK 10 Inseëning van babas is ‘n praktyk in die Pinkster- en Charismatiese beweging waarin babas in plaas van gedoop word eerder ‘ingeseën’
Wat is geestelike oorlogvoering en wat presies doen “spiritual warriors”?
BYBELBAAK 11 Geestelike oorlogvoering is ‘n konsep wat veral in die Pinkster- en Charismatiese kerke as ‘n sambreelterm gebruik word vir verskeie aktiwiteite
Hóé dan moet die duiwel weerstaan word (Jak. 4:7)?
BYBELBAAK 12 Gelowiges se grootste wapen is hul manier van dink, asook hul identiteit in Christus, want die god van hierdie wêreld het
Wat beteken die begrip ‘die oorblyfsel’ of ‘the remnant’?
BYBELBAAK 13 In die Charismatiese eindtydleer duik die begrip “remnant” dikwels op. Daar is egter nie ‘n konsensus oor wat presies die term
Wat is ‘n gees van waarsêery?
BYBELBAAK 14 Die gees van waarsêery is deel van die familiêre gees, ‘n counterfeit van die Heilige Gees. Dis die vals heilige gees
Maak die Bybel ‘n uitspraak daaroor of ‘n man/vrou verplig is om seksueel met sy/haar huweliksmaat te verkeer?
BYBELBAAK 15 1 Kor. 7 bied grootliks riglyne oor die huwelik aan, ook onder andere seksuele etiket. In dié hoofstuk gee Paulus rigting
Wat beteken Matt. 22: 14 – “Want baie is geroep, maar min uitverkies.”?
BYBELBAAK 16 Sommige lekkerbekvertalings, soos die Bible in Basic English en The Message, vertaal die vers uit die Calvinistiese oogpunt dat dit op
Is 1 Kor. 7:11 vandag steeds geldig: “en as sy tog van hom skei, moet sy ongetroud bly”? En is dit so dat God egskeiding haat?
BYBELBAAK 17 Daar is geweldig uiteenlopende standpunte oor egskeiding en hertrou. Twee dinge staan egter uit. Eerstens dat die huwelik dikwels op ‘n
Wat is die onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees en hoe weet ek nie of ek dit dalk onwetend gepleeg het nie?
BYBELBAAK 18 Die begrip ‘sonde teen die Heilige Gees’ kom nie in die Bybel voor nie. Daar is wel ‘n verwysing na “lastering
Daar is baie mense wat glo dat die aarde plat is en op pilare staan, en hulle beweer dit is die Bybelse perspektief. Is dit so?
BYBELBAAK 19 Baie mense meen ons moet die Bybel met ‘n veel moderner en eietydse bril lees as die ouwêreldse paradigma waarin die
Ek is hande opgelê deur ‘n Geesvervulde persoon ná my doping met water en is toe met die Heilige Gees vervul. Maar ek het nie toe, of daarna, in vreemde tale gepraat nie. Beteken dit ek is nié met die Gees vervul nie?
BYBELBAAK 20 Die doping met die Heilige Gees maak dit vir die gelowige moontlik om in die gawes van die Gees te kan
Wat is die Bybelse siening van die kruis as ‘n simbool?
BYBELBAAK 21 Daar word allerweë saamgestem dat die kruis as simbool kom van die Egiptiese ankh, (☥) ‘n voorstelling wat in dié antieke
Hoe hanteer ek ‘n gees van vreesagtigheid in my?
BYBELBAAK 22 Onthou dat vrees die mensdom oorweldig het ná die sondeval. Toe die HERE God na die mens roep nadat hy gesondig
Wat is ‘n genadegawe van geloof (1 Kor. 12:9) en wat is die praktiese werking daarvan?
BYBELBAAK 23 Die derde genadegawe, die gawe van geloof, word dikwels misverstaan. Dit het niks met die fondasie van geloof in God te
Ek kry heeltyd ontstellende WhattsApps en boodskappe oor die wegraping, die tekens van die eindtyd, die mikrochip, al die vreeslike goed wat besig is om te gebeur. Ek is so verward en vreesagtig. Is dit alles waar?
BYBELBAAK 24 As jy as gelowige nié verligte oë van die verstand het nie (Ef. 1:18), sal jy – soos Ef. 4:14 sê
Wat is die doel en funksie daarvan om te vas?
BYBELBAAK 25 Vas is die doelbewuste besluit om vir ‘n bepaalde tydperk ter wille van ‘n geestelike motivering of rede jou te weerhou
Wat beteken dit om mense te “bewitch” (Gal. 3:1) – dit lyk of Paulus meen dit kan met gelowiges gebeur?
BYBELBAAK 26 Paulus is hier taamlik moedeloos met die onverstandige gelowiges wat hulle maklik laat meevoer om gefassineer te word deur allerhande vals
Is die aarde werklik in nét 6 dae geskape?
BYBELBAAK 27 Baie voorstanders van die skeppingsleer glo dat God die aarde in net ses dae van 24 uur geskep het. Dit stem
Wat sê die Bybel oor watter dag is die ware Sabbat, en is ons verplig ons dit steeds te hou?
BYBELBAAK 28 In die wet van Moses is die onderhouding van die Sabbat as ‘n wet vir die Israeliete geproklameer (Eks. 20:8-11), maar
Wat is die grootste fout in hoe mense die Bybel lees?
BYBELBAAK 29 Alle verse in die ganse Bybel moet altyd in die reliëf van die res van die Skrif geplaas en verstaan word.
Wat presies is die wegraping wat mense op 23 September 2017 verwag? Moet ek bang wees?
BYBELBAAK 30 Nee. Net teologiese goggas maak vir babas in die geloof bang. Op 24 September 2017 sal dit weer eens bevestig word