Hersien Bybelstudie via Zoom.

Hersien is `n Bybelstudie groep waar ons die Bybel lees, ontleed en verstaan. Ons is tans besig met die boek van Levitikus. Kontak Daniël Gouws om in te skakel via ZOOM.

Date

Sep 30 2020
Expired!

Time

6:00 pm - 8:00 pm
Category
QR Code