Vraag en antwoord byeenkoms. Regstreeks via Zoom.
Daar is die afgelope tyd ‘n groeiende behoefte om die vrae wat gelowiges het uit die skrif te beantwoord. Ons begin daarom ‘n nuwe reeks van Woensdag 9 September waar ons via Zoom hierdie vrae sal beantwoord. Die byeenkoms sal gerig word om onduidelikheid aangaande die Evangelie op te klaar en tot nuwe insigte te kom. Ons beplan om een so byeenkoms per maand te hou. Stuur gerus jou vrae aan Daniël Gouws – 0741914747.